Gholfnuus 14 September 2017

Die weeklikse sundowner kompetisie is Vrydag 8 September gewen deur Trevor Maddison met 19 punte, gevolg deur Damian Juta en Josef Botes met 18 en Gerhard Pienaar en Jaco Swanepoel met 17 punte elk. Swanepoel het tydens Saterdag 9 September se HI-Q Riversdal geborgde dag ook die uitsonderlike prestasie behaal om op die lang 5-syfer… Continue reading Gholfnuus 14 September 2017

Published
Categorized as News