Gholfnuus 21 September 2017

Die weeklikse sundowner kompetisie is Vrydag 15 September gewen deur Alrique Julies met 20 punte, gevolg deur Basie Nortje en Berto van Dyk met 19 en SP Vermaak met 18 punte. Panorama Primere Skool het Saterdag 16 September ‘n baie geslaagde gholfdag aangebied wat goed deur 41 spelers ondersteun is. Die wenner van die individuele… Continue reading Gholfnuus 21 September 2017

Published
Categorized as News