Gholfnuus 28 September 2017

Die weeklikse sundowner kompetisie is Vrydag 22 September gewen deur Willie Prins met 21 punte, gevolg deur Grove Koch met 19 en Josef Botes en Marco Olivier met 18 punte. Saterdag 23 September se bonus+ kompetisie is baie goed ondersteun deur 32 spelers met Jannie Goosen wat met ‘n telling van +6 gewen het. Hy… Continue reading Gholfnuus 28 September 2017

Published
Categorized as News