Die voorlaaste weeklikse sundowner kompetisie Vrydag 24 November is gewen deur Grove Koch met 22 punte, gevolg deur Frans Myburgh met 20 punte, Trevor Maddison en Josef Botes met 19 punte elk, en Berto van Dyk met 18 punte. Saterdag 25 November se individuele kompetisie is gewen deur Riaan Kasselman met ‘n uitstekende 40… Continue reading Gholfnuus 30 November 2017
Month: November 2017
Gholfnuus 23 November
Die weeklikse sundowner kompetisie Vrydag 17 November is gewen deur Trevor Maddison met 21 punte, gevolg deur Boetie Crous en Willie Prins met 20 punte, Basie Nortje met 19, en Keano Hendricks en Josef Botes met 18 punte. Saterdag 18 November het die jaarlikse Lutherse Kerk se borgdag in aangename weer plaasgevind. Hierdie dag is… Continue reading Gholfnuus 23 November
Gholfnuus – 16 November 2017
Die weeklikse sundowner kompetisie Vrydag 10 November is gewen deur Frans Myburgh met 21 punte, gevolg deur ‘n besoeker, Wonita Uys, wat SP Vermaak, Danie van der Nest en Trevor Madisson, almal met 20 punte, op ‘n uittel gewen het. Saterdag 11 November het die finale rondte van die jaarlikse Super 9 kompetisie op die… Continue reading Gholfnuus – 16 November 2017
Gholfnuus 9 November
Die weeklikse sundowner kompetisie is Vrydag 3 November maar swak bygewoon, en is gewen deur JC Swart met 21 punte, gevolg deur Paul de Villiers en Divan Calitz met 20 punte, gevolg deur Josef Botes met 17 punte. Die maandelikse houespel kompetisie Saterdag 4 November is baie beter bygewoon en is gewen deur SP Vermaak… Continue reading Gholfnuus 9 November
Gholfnuus 2 November 2017
Die weeklikse sundowner kompetisie is Vrydag 27 Oktober gewen deur Nel Mulder met 20 punte, gevolg deur Andre la Cock en Basie Nortje met 19 punte, en Josef Botes en Willie Prins met 18 punte elk. Die borgdag van Volschenk Laerskool Saterdag 28 Oktober was baie geslaagd en goed ondersteun deur 70 spelers wat in… Continue reading Gholfnuus 2 November 2017