Gholfnuus 9 November

Die weeklikse sundowner kompetisie is Vrydag  3 November maar swak bygewoon, en is gewen deur JC Swart met 21 punte, gevolg deur Paul de Villiers en Divan Calitz met 20 punte, gevolg deur Josef Botes met 17 punte. Die maandelikse houespel kompetisie Saterdag 4 November is baie beter bygewoon en is gewen deur SP Vermaak… Continue reading Gholfnuus 9 November

Published
Categorized as News