Gholfnuus 23 November

Die weeklikse sundowner kompetisie Vrydag  17 November is gewen deur Trevor Maddison met 21 punte, gevolg deur Boetie Crous en Willie Prins met 20 punte, Basie Nortje met 19, en Keano Hendricks en Josef Botes met 18 punte. Saterdag 18 November het die jaarlikse Lutherse Kerk se borgdag in aangename weer plaasgevind. Hierdie dag is… Continue reading Gholfnuus 23 November

Published
Categorized as News