Gholfnuus 30 November 2017

Die voorlaaste  weeklikse sundowner kompetisie Vrydag  24 November is gewen deur Grove Koch met 22 punte, gevolg deur Frans Myburgh met 20 punte, Trevor Maddison en Josef Botes met 19 punte elk, en Berto van Dyk met 18 punte.   Saterdag 25 November se individuele kompetisie is gewen deur Riaan Kasselman met ‘n uitstekende 40… Continue reading Gholfnuus 30 November 2017

Published
Categorized as News