Gholfnuus 22 Februarie

Spelers van Boggomsbaai en Albertiniƫ

Die sundowner byeenkoms Vrydag 16 Februarie is gewen deur JA Vermaak met 21 punte, gevolg deur Damien Juta, Grove Koch, Andre La Cock en Gerhard Hough met 19 punte elk.   Die eerste Super 9 byeenkoms van die jaar tussen klubs met 9-putjie bane in die Suid Kaap is Saterdag 17 Februarie op Riversdal gehou.… Continue reading Gholfnuus 22 Februarie

Published
Categorized as News