Gholfnuus 22 Maart

NG Kerk wes gholfdag wenners

Vrydag 16 Maart se sundowner byeenkoms is gekenmerk deur relatiewe ongewoon lae tellings met Gerhard Hough wat met 21 punte die kompetisie gewen het. Hy is gevolg deur Andre Olivier met 18 punte, gevolg deur Basie Nortje, Louis Vermaak en Andre la Cock met 17 punte elk. Saterdag 17 Maart het die groot jaarlikse gholfdag… Continue reading Gholfnuus 22 Maart

Published
Categorized as News

Gholfnuus 15 Maart

 Die sundowner byeenkoms Vrydag 9 Maart is gewen deur Josef Botes met 21 punte, gevolg deur Paul de Villiers en Alrique Julies met 20 punte, Pieter Franklin met 19 en Andre la Cock met 18 punte. Saterdag 10 Maart het die derde been van die “Race to Wembley” houespel kompetisie op soek na die groot… Continue reading Gholfnuus 15 Maart

Gholfnuus 1 Maart

Die sundowner byeenkoms Vrydag 23 Februarie is gewen deur Jaco Swanepoel met ‘n skitterende 24 punte, gevolg deur Grove Koch met 22, en die Julies broers Elrique en Nathan met 21 punte elk. ‘n Teleurstellende aantal spelers het Saterdag 24 Februarie opgedaag vir die borgdag van Jacksons fiets- en motoronderdele. Groot dank aan Josef Botes… Continue reading Gholfnuus 1 Maart