Gholfnuus 1 Maart

Die sundowner byeenkoms Vrydag 23 Februarie is gewen deur Jaco Swanepoel met ‘n skitterende 24 punte, gevolg deur Grove Koch met 22, en die Julies broers Elrique en Nathan met 21 punte elk. ‘n Teleurstellende aantal spelers het Saterdag 24 Februarie opgedaag vir die borgdag van Jacksons fiets- en motoronderdele. Groot dank aan Josef Botes… Continue reading Gholfnuus 1 Maart