Vrydag 16 Maart se sundowner byeenkoms is gekenmerk deur relatiewe ongewoon lae tellings met Gerhard Hough wat met 21 punte die kompetisie gewen het. Hy is gevolg deur Andre Olivier met 18 punte, gevolg deur Basie Nortje, Louis Vermaak en Andre la Cock met 17 punte elk. Saterdag 17 Maart het die groot jaarlikse gholfdag… Continue reading Gholfnuus 22 Maart