Riversdal Gholf Klub Web Restorasie

Ons wil dit graag onder u aandag bring dat ons besig is met ‘n totale hersiening van ons webtuiste en vra dat u gereeld kom inloer om op datum te bly met die nuwe nuus en uistlae, kompetisie datums en tye as ookdie nuutste ledegelde en speelfooie

Sundowner uitslae – 23 November 2018

Vrydag se sundowner is hierdie week gewen deur George Uys met ‘n totaal van 19 punte gevolg deur Frans Myburg, Colin Sharwood & Suzaan Olivier almal met ‘n totaal van 18 punte.  Ons bedank graag ons borge vir die dag, JC Slagtery, Max-Baise; Nibbling Squirrel, Spur & Motors & Trekkers. 

Gholfnuus 15 Maart

 Die sundowner byeenkoms Vrydag 9 Maart is gewen deur Josef Botes met 21 punte, gevolg deur Paul de Villiers en Alrique Julies met 20 punte, Pieter Franklin met 19 en Andre la Cock met 18 punte. Saterdag 10 Maart het die derde been van die “Race to Wembley” houespel kompetisie op soek na die groot… Continue reading Gholfnuus 15 Maart

Gholfnuus 1 Maart

Die sundowner byeenkoms Vrydag 23 Februarie is gewen deur Jaco Swanepoel met ‘n skitterende 24 punte, gevolg deur Grove Koch met 22, en die Julies broers Elrique en Nathan met 21 punte elk. ‘n Teleurstellende aantal spelers het Saterdag 24 Februarie opgedaag vir die borgdag van Jacksons fiets- en motoronderdele. Groot dank aan Josef Botes… Continue reading Gholfnuus 1 Maart

Gholfnuus 12 Oktober 2017

Die weeklikse sundowner kompetisie is Vrydag 6 Oktober gewen deur Frans Myburgh met 21 punte, gevolg deur Paul de Villiers met 20 en Albertus Swart, Willie Prins, JC Swart, Nel Mulder en Jaco Swanepoel almal met 19 punte elk. Saterdag 8 Oktober se Boeredag was ‘n baie geslaagde en aangename dag met goeie gholf wat… Continue reading Gholfnuus 12 Oktober 2017