Riversdal Wes Gholfdag

Saterdag 9 Maart 2019 is dit weer tyd vir Riversdal Wes se jaarlikse Gholfdag. Bel gerus die klubhuis om in te skryf. 028 713 3056

Published
Categorized as Borgdae

Sundowner uitslae – 23 November 2018

Vrydag se sundowner is hierdie week gewen deur George Uys met ‘n totaal van 19 punte gevolg deur Frans Myburg, Colin Sharwood & Suzaan Olivier almal met ‘n totaal van 18 punte.  Ons bedank graag ons borge vir die dag, JC Slagtery, Max-Baise; Nibbling Squirrel, Spur & Motors & Trekkers. 

Gholfnuus 22 Maart

NG Kerk wes gholfdag wenners

Vrydag 16 Maart se sundowner byeenkoms is gekenmerk deur relatiewe ongewoon lae tellings met Gerhard Hough wat met 21 punte die kompetisie gewen het. Hy is gevolg deur Andre Olivier met 18 punte, gevolg deur Basie Nortje, Louis Vermaak en Andre la Cock met 17 punte elk. Saterdag 17 Maart het die groot jaarlikse gholfdag… Continue reading Gholfnuus 22 Maart

Published
Categorized as News

Gholfnuus 15 Maart

 Die sundowner byeenkoms Vrydag 9 Maart is gewen deur Josef Botes met 21 punte, gevolg deur Paul de Villiers en Alrique Julies met 20 punte, Pieter Franklin met 19 en Andre la Cock met 18 punte. Saterdag 10 Maart het die derde been van die “Race to Wembley” houespel kompetisie op soek na die groot… Continue reading Gholfnuus 15 Maart

Gholfnuus 1 Maart

Die sundowner byeenkoms Vrydag 23 Februarie is gewen deur Jaco Swanepoel met ‘n skitterende 24 punte, gevolg deur Grove Koch met 22, en die Julies broers Elrique en Nathan met 21 punte elk. ‘n Teleurstellende aantal spelers het Saterdag 24 Februarie opgedaag vir die borgdag van Jacksons fiets- en motoronderdele. Groot dank aan Josef Botes… Continue reading Gholfnuus 1 Maart

Gholfnuus 22 Februarie

Spelers van Boggomsbaai en Albertinië

Die sundowner byeenkoms Vrydag 16 Februarie is gewen deur JA Vermaak met 21 punte, gevolg deur Damien Juta, Grove Koch, Andre La Cock en Gerhard Hough met 19 punte elk.   Die eerste Super 9 byeenkoms van die jaar tussen klubs met 9-putjie bane in die Suid Kaap is Saterdag 17 Februarie op Riversdal gehou.… Continue reading Gholfnuus 22 Februarie

Published
Categorized as News

Gholfnuus 15 Februarie

 Die sundowner byeenkoms Vrydag 9 Februarie is gewen deur Basie Nortje met 22 punte, gevolg deur Frans Myburgh, Willie Prins en Reon Grundlingh met 19 punte elk, met Herman Kluyts met 18 punte in die vyfde plek. Tydens die tweede been van die Race to Wembley houespel kompetisie gehou op Saterdag 10 Februarie het Muller… Continue reading Gholfnuus 15 Februarie

Published
Categorized as News

Gholfnuus 8 Februarie

Vrydag 2 Februarie se sundowner byeenkoms is gewen deur George Uys met 21 punte, gevolg deur Berto van Dyk met 20 punte, Jaco Swanepoel en Suzanne Olivier met 19 punte elk, en Basie Nortje en Werner van Niekerk met 18 punte. Tydens die DTM Nissan se jaarlikse borgdag  gehou op Saterdag 3 Februarie het Uys… Continue reading Gholfnuus 8 Februarie

Published
Categorized as News

Gholfnuus 1 Februarie

Die gewilde sundowner kompetisie Vrydag 26 Januarie is oorheers deur twee juniors, met  Alriqye Julies wat met 21 punte gewen het, gevolg deur nog ‘n junior, Keano Hendricks en nog vier ander spelers ook met 19 punte elk: Jaco Swanepoel, Berto van Dyk, Louis Vermaak en Willie Prins. Saterdag 27 Januarie het die eerste plaaslike… Continue reading Gholfnuus 1 Februarie

Published
Categorized as News