Sundowner uitslae – 23 November 2018

Vrydag se sundowner is hierdie week gewen deur George Uys met ‘n totaal van 19 punte gevolg deur Frans Myburg, Colin Sharwood & Suzaan Olivier almal met ‘n totaal van 18 punte.  Ons bedank graag ons borge vir die dag, JC Slagtery, Max-Baise; Nibbling Squirrel, Spur & Motors & Trekkers.